Crestrio

Graad 1-3

Remediërende Naskool 

& Ontwikkelingsentrum

‘n Middagstudie wat kindertjies ontwikkel en nie net “oppas” nie.

Ons help om leerhindernisse te oorwin, sodat die maatjies hulle Godgegewe doel met vreugde kan nastreef.

Graad 1-3

Remediërende Naskool 

& Ontwikkelingsentrum

‘n Middagstudie wat kindertjies ontwikkel en nie net “oppas” nie.

Ons help om leerhindernisse te oorwin, sodat die maatjies hulle Godgegewe doel met vreugde kan nastreef.

Professionele hulp

Passievolle onderrig

Bekostigbaar

Remediërende naskool

Die Wenresep!

‘n Middagstudie wat daarop uit is om ‘n positiewe verskil te maak.


Ons help nie net met huiswerk nie, ons fokus daarop om ontwikkelingsagterstande & leerhindernisse te identifiseer en liefdevol te herstel.



Ons stap ‘n pad van groei saam met elke leerder. Speeltyd na huiswerk word ingespan om prettige remediërende aktiwiteite aan te bied.

Onderrig sluit in

  • Individuele professionele aandag en ondersteuning
  • Hulp met huiswerk
  • Prettige remediërende aktiwiteite

Aktiwiteite gemik op:

  • Groot- en fynmotoriese vaardighede
  • Perseptuele vaardighede
  • Sensoriese ervarings
  • Lees & spel inoefening op verskillende wyses
  • Wiskundige begrippe
  • Sosiale en emosionele ontwikkeling

Juffrou Petro

  • BEd Grondslagfase (geregistreer by SACE)
  • Hoogste gemiddelde prestasie in BEd Grondslagfase-onderrig
  • MindMoves-Master Teacher
  • MindMoves- Leesgereed
  • MindMoves- Skoolgereed
  • MindMoves- Kinderontwikkeling en behandeling van leerhindernisse
  • MindMoves- Neuro dynamics remedial obstacle course
  • MindMoves- ECD Specialist training
  • VVOS- Vroeë kinderontwikkeling
  • Tans besig met BEdHons in Leerondersteuning

Stuur n Whatsapp! Ons staan gereed om u kind liefdevol te ondersteun.

Fasiliteite

Klaskamers

Crestrio is toegerus met 3 spoggerige klaskamers.

Sodoende kry elke graad groep hul eie klas waar hul tuis kan voel en kan groei.

Speelgrond en Skatkis

Speeltyd is baie belangrik vir kinderontwikkeling.

Ons het ‘n veilige groot speelterrein en speelkamer wat die maatjies vir ure opwindend en opbouend besig hou.

Biblioteek

Ons het ons eie opwindende biblioteek met baie boeke en die oulikste leeshoekies.

Die waarde van ‘n omvattende biblioteek is onskatbaar om ‘n liefde vir lees te kweek.

Ons is hier om te help

“Crestere” is 'n Romeinse woord wat “groei” beteken

Kinders word gehelp om te groei. Hulle word gelei om hul volle potensiaal te bereik. Sodoende is hul dan gerat vir die hoopvolle toekoms wat die Here vir hulle beplan het.

“Trios” is die Franse woord vir “drie”

Dit verwys na die drie belangrike dele waarin groei nodig is om suksesvol te wees – fisies, emosioneel,intellektueel – wat holisties in Crestrio ontwikkel word.

Loer gerus na ons sosiale media om te sien wat ons alles aanvang.

Resensies